Wen ‘n Howa 6.5 Creedmoor

KOMPETISIE AANGEBIED DEUR
Die Kruin legendes in samewerking met
Brits Jong-Boerevereniging & OBARO.

HOE WERK DIT?
Koop ‘n kaartjie vir R100 of 5 vir R300 en staan n kans om ‘n Howa 6.5 Creedmoor te wen te waarde van R14 000!

Terme en voorwaardes geld. Vergewis jouself asb. van die wetgewing rondom die wen van ’n vuurwapen.

This product is currently out of stock and unavailable.

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop