Kontak Ons: info@kruinlegendes.co.za
Wen ‘n BRAAIPAK ter waarde van R3 000+
R50,00
KOMPETISIE AANGEBIED DEUR
Die Kruin legendes in samewerking met
Brits Jong-Boerevereniging & Impala Vleis Brits.
HOE WERK DIT?
Koop ‘n kaartjie vir R50 en staan n kans om ‘n BRAAIPAK ter waarde van R3 000+ te wen! Kompetisie sluit 15 Oktober en die trekking sal op 17 Oktober 2025 plaasvind.
Braaipak sluit in:
• R1000.00 vleispak
• 1 × Braaier – swart (62cm x 34cm- ‘grid siz’e)
• 1 × koelsak
• 2 × 1 L Impala souse
• 2 × sakke hout
• 1 × Vuuraanstekers
• 1 x bos blomme
Terme en voorwaardes geld.
Out of stock

